Die uiters talentvolle Len Muller het pas sy musiekvideo van sy nuutste enkelsnit, HEILDRONK, vrygestel. “Die lied laat my gelukkig voel en help my onthou dat jy nie alleen
Etiket: enkelsnit
Sky Ocean maak MAGNEET-iese musiek!
Sky Ocean het een van daardie stemme wat jou in jou spore laat vassteek wanneer jy haar vir die eerste keer hoor sing. Daar is hoendervleismooi
Kontras verras met nuwe enkelsnit en video
Suid-Afrika se nuutste Alternatiewe Afrikaanse sensasie, Kontras, is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, VELDE. Die snit is die eerste vrystelling van hul beplande album, Ruimtevaarder, wat vroeg in
Swipe Regs vir Pieter Marcato se nuwe musiekvideo!
Om ware liefde aanlyn te vind, is deesdae glad nie ’n vreemde verskynsel nie en talle paartjies het al suksesvolle verhoudings met die druk van
Reynardt Hugo se eerste solo-enkelsnit!
Reynardt Hugo het geen bekendstelling in vermaaklikheidskringe nodig nie. Hy kuier elke aand in sitkamers regoor die land as dokter Tertius Jonker op die kykNET-sepie Binnelanders.
Melanie maak haar debuut met VERDWAAL
Melanie is vir seker ’n naam om dop te hou in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf. Sy het onlangs ’n beurs deur PACISA (Performing Arts Community in
Corne Louw vier sy beter helfte in nuwe enkelsnit!
“Die liedjie gaan oor iemand wat op breekpunt is. Dan kom daar ’n persoon in sy lewe wat hom opbou en help om weer mens
MIS JOU vertel van verlange – Pierre Nel se nuutste enkelsnit
Met sy nuwe enkelsnit, MIS JOU, bring Pierre Nel die intense emosie van verlange na vore en herinner hy die luisteraar daaraan dat dit menslik
PROGRESSION – Rise in Red se derde enkelsnit
Die alternatiewe rockgroep, Rise in Red, se nuwe enkelsnit komplementeer die emosiebelaaide styl en besonderse klank waarvoor hulle bekendheid verwerf het. PROGRESSION, die derde vrystelling vanaf
MOVE saam met Reggie Peace!
“2018 was een van die donkerste jare van my lewe. Ek het begin twyfel of ek in die bedryf moet wees. MOVE is geskryf om myself, en