One Voice sing WAKE UP!

One Voice het sommer met die intrapslag bewys dat hulle ’n musiekgroep is om mee rekening te hou. Met die vrystelling van hulle tweede oorspronklike enkelsnit,

Lees meer

Nuwe enkelsnit hou kollig op Rooksein!

Die talentvolle driemanskap, Rooksein, se enkelsnit ONTHOU JY DIE DAE is onlangs uitgereik waarmee hulle vir seker die aandag van Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers getrek het. WEES VRY, hulle nuwe

Lees meer

Cheralee stel debuutenkelsnit vry

Die sangeres, liriekskrywer, musikant en grafiese ontwerper van Centurion, Cheralee, het pas haar debuutenkelsnit vrygestel. Aanhangers se voete sal dadelik begin jeuk en koppe sal

Lees meer