Talentvolle musikant, Pieter Marcato, het onlangs sy enkelsnit, EK ONTHOU JOU, vrygestel en nou volg ‘n pragtige musiekvideo. “Die liedjie vertel die storie van wanneer
Etiket: onafhanklik
Marius Lubbe breek MURE
Die Centurion-sanger Marius Lubbe het die afgelope jaar sy plek in Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers se harte losgesing. Sy lekker-ou-maat persoonlikheid en sy goedvoel-popstem, is die perfekte
VEG VIR JOU HART, sing Zander
Andre Amant en Zander De Beer het kragte saam gesnoer met die nuwe enkelsnit, VEG VIR JOU HART. Die enkelsnit is vroeër die maand vrygestel
Plectrum Top 40 – Week 19
Hierdie week op die Plectrum Top 40, Joshua Na Die Reën & Nathan Smith se duo enkelsnit en JNDR se eerste enkelsnit, FOR A LITTLE
Adam se Hugo verras bruid met lied: PA SE HAND
Die stigterslid van ADAM, Hugo Ludik het eindelik die knoop deurgehaak met sy pragtige Danieka op 16 April by ‘n spog troue vir naaste familie
Faraway George se HOLD UP bemoedig in twyfeltye!
Gewilde folk-sanger, Faraway George, het vroeg in 2020 sy langverwagte album, Burnt & Found vrygestel. Hy het vanaf hierdie besonderse album drie indrukwekkende enkelsnitte uitgereik, naamlik Sugar Cane, Armour en Hey Sister, wat
“Sagte val” styg hoog vir Mario Lategan
Die bekende Radio Rosestad-omroeper Mario Lategan het met die bekroonde jeugskrywer Fanie Viljoen stem-en-liriekkragte saamgesnoer. Die resultaat is ‘n kaberetagtige luisterliedjie, SAGTE VAL, wat so
Saarkie stel nuwe enkelsnit, River Blues, bekend!
Die gewilde en talentvolle rock-groep, SAARKIE, se nuwe treffer, RIVER BLUES, volg in die suksesvolle voetspore van hulle vorige vrystellings. Suidwes-Afrika, Vir Altyd en Langpad het vir weke op die trefferparades gepronk.
Leer op jou knieë in gebed, sing Vandiét Marx
Moeilike tye dwing mense op hul knieë en in Vandiét Marx se nuwe enkelsnit, Waar Ek Leer, vertel sy dat dit juis gebed is wat
Plectrum Top 40 – Week 3
Hier is die opsomming van die Plectrum Top 40 – Week 3. Rayne spandeer sy tweede week op No 1 met LAAT DIT REËN, die