Die vrese vir seerkry en onkunde oor die liefde is die kerntemas wat Lize-Marie Naudé se nuutste enkelsnit aanspreek. LIEFSTE DROMER is geskryf deur Lize-Marie
Etiket: onafhanklik
DIEP BINNE MY, Reynhardt Hugo se tweede enkelsnit is hier!
Die veelsydige akteur en kunstenaar, Reynardt Hugo het vroeër in 2020 sy eerste solo-enkelsnit, Die Rivier, vrygestel, en dit het almal en ook sy eie stoutste verwagtinge oortref!
Frikkie van Biljon leef IN DIE OOMBLIK met sy nuutste enkelsnit
Frikkie van Biljon, wat reeds vir homself naam gemaak het met sy liriese tenoorstem en betekenisvolle liefdeslirieke, se nuutste enkelvrystelling is hier. Net soos sy
Len Muller ft Stella, ‘n TOEVLUG vir almal!
Die talentvolle musikant en sanger, Len Muller het geen bekendstelling nodig nie. Hy het vroeër in 2020, die enkelsnit en musiekvideo vir sy liedjie, Heildronk, vrygestel. Aanhangers en
Reggie Peace: Ek Kan. Jy Kan
“Wanneer jy voel om op te gee, herinner net jouself en sommer iemand naby jou: ek kan enigeiets wees… jy ook!” – Reggie Peace oor
Joshua na die Reën reik nuwe enkelsnit uit!
Joshua na die Reën het pas die vierde enkelsnit, SOMERAARDE, vanaf sy album met die gelyknamige titel uitgereik. “Soos in Nou”, “Sterrenet” en “Soos die wind” is die
Onthou JY IS LIG in donker tye sing Henri Alant
JY IS LIG deur Henri Alant is pas vrygestel en jy wil die boodskap in die lied hoor. JY IS LIG deur Henri Alant gaan
Held van Harte stel tweede liefdeslied vry
Held van Harte is twee doodgewone ouens wat weet ons elkeen is op soek na die held van ons eie hart. Twee gewone ouens met
Valeska deel haar hart met nuwe enkelsnit!
In moderne tye, is dit maklik om duisende kennisse op sosiale media te hê. Dit is egter net ware vriende, wat jou hart ken en
Nathan Smith – Twee nuwe enkelsnitte vrygestel en ’n album op pad
Die bekroonde kitaarspeler, sanger en liedjieskrywer, Nathan Smith, het hierdie week twee enkelsnitte vrygestel. Saam met die vrystellings het hy ook bekendgemaak dat daar ’n album