Dit is slegs ‘n maand nadat die Pretoriase sanger, Carel Sebastiaan (of sommer net Callie) sy eerste enkelsnit die lig laat sien het. Maar hy
Etiket: onafhanklik
Rinél Day sing “JY HET MY GERED” aan die man in haar lewe.
Liefde kan jou lewe verander. Dit kan jou dra in moeilike tye, hoop gee vir die toekoms en gelukkiger maak as wat jy ooit gedink
MAANGENADE – KATE ROK se debuut enkelsnit!
Kate Rok lyk soos ’n donkerkop superster… met ’n Voortrekkerkappie. Maar sy is simbolies van die sterk vroue wat sy bewonder, asook haar onwrikbare trots op
Andrew Davies maak sy debuut met EK LIKE JOU STYL
Andrew Davies se debuutenkelsnit, EK LIKE JOU STYL is pas vrygestel. Dit sal verseker aanklank vind byelkeen wat ‘n huwelik of verhouding geniet. Andrew noem
Mack Rapapali en Christiaan Baartman vind ‘N VRIEND SOOS JY
Wie sou nou ooit kon droom dat die gewilde aanbieder en platejoggie, Mack Rapapali en die talentvolle sanger, musikant en liedjieskrywer, Christiaan Baartman kragte sal saamsnoer? Dit is presies
Esté Gross ft Len Muller skitter met nuwe enkelsnit, HEMELRUIM
Esté Gross se talent ken geen perke nie. Sy is nie net ’n bekende omroeper en nuusleser nie, maar ook ’n suksesvolle programsamesteller en rubriekskrywer. Verder,
ONS LEGENDES word vereer met ‘n spesiale liedjie
Wat gebeur wanneer ’n bekroonde Countrysangeres en ’n gesoute radio-omroeper besluit om kragte saam te span om legendes te vereer? ’n Pragtige radiotreffer word geskep,
William Wolf se album, LIEFDE GEMAAK, raak die siel
William Wolf het pas sy die eerste enkelsnit, LIEFDE GEMAAK, ook die titelsnit van sy nuwe album, vrygestel. Aanhangers kan uitsien na nog diep, emosievolle
The New Creation Co. inspireer met KONING VAN DIE NASIES
The New Creation Co. is ‘n lof-en aanbiddingsgroep van die Noordelike voorstede in Kaapstad. Hul hart is om die naam van die Here groot te
Tailor & Tramp, laat musiekkringe gons met debuut-enkelsnit, MIDNIGHT TEMPTATION
Hulle is ‘n groep van vier musikante wat die kuns vervolmaak het om gehore te bekoor met hulle unieke Country-Rockklank. So nou en dan ruk