Die talentvolle AJ, beter bekend as Armand Joubert, het nog altyd gedroom daarvan om ’n beroemde sanger te word. Die boorling uit Witbank se wêreld
Kategorie: Kollig Kunstenaar
Piet Botha – die ‘generaal’ van die Suid-Afrikaanse musiekbedryf.
‘n Mens se lewe is soveel meer as die geboorte dag en sterwensdag. Hier is ‘n kort opsomming wat die strepie van Piet Botha se
Sunel se vars klank is waarvoor ons al lank wag.
Vir Sunel was daar nie eers `n ander opsie as musiek nie. Hierdie sanger/liedskrywer van Mosselbaai het nog altyd geweet dat musiek `n belangrike deel
Michael Blignaut – die donkerkop-sanger van Piet Retief
“Sang was van kleintyd een van my grootste passies. Dis waar ek op my gelukkigste is.” Dit is die woorde van Michael Blignaut as hy
Georgetown – sit nader, jy wil hulle hoor!
Nou kyk, as jy nog nie weet van “Bluebilly Folk Pop” nie, is dit verseker omdat jy nog nie van Georgetown gehoor het nie. Nie
Len Muller nuutste enkelsnit is rou, eerlik en opreg!
PERSVERKLARING – Len Muller is ’n veelsydige en talentvolle musikant, wat bekend is vir sy hoendervleismooi musiek, wat direk met die hart te praat. OORGENOEG,
Merique sê: “Good’s Gonna Come”
Merique se loopbaan het afgeskop op die jong ouderdom van 14 waar sy toelating gekry het by `n sangskool in Bloemfontein – die skool wat
Augi debuteer met enkelsnit “Jealous”
Hierdie is verseker een van die mees opwindende vrystellings in Suid-Afrika. Die lied is opbouend van aard en vertel die verhaal van hoe die buiteperd
Leer ken vir Lezahn
Toe die sangers Chris Coetzer en Leoni de Wet hulle sangskool by Laerskool Louis Leipoldt in Centurion kom bemark het was die woorde “R50 en
BrotherBrother – broers in musiek.
Die musiekgroep BrotherBrother van Kaapstad sê dat musiek nog altyd in hulle bloed was. Theunis en Roelof van der Merwe tesame met Paul Avenant is