As sanger én mediese dokter was 2020 vir Pierre Nel ’n uitdagende jaar wat meer as een struikelblok ingehou het. “Ek dink nie toe Covid-19
Kategorie: Kollig Kunstenaar
TOEGEWYD(E) Wit Kasteel stel tweede album vry
Die woord “toegewyd” beteken om jouself heeltemal te gee aan iets of om ʼn taak met oorgawe aan te pak en daar bestaan geen beter
Deon Mering is die GRENSBEWONER met ʼn groot boodskap.
“Om liedjies te skryf is soos om in ʼn spieël te kyk.” – Dit is die woorde van liedskrywer en sanger Deon Meiring wat onlangs
Kontras se debuutalbum KONTEKS is hier
Kontras se debuutalbum, VIR KONTEKS is onlangs vrygestel en volg in die suksesvolle klankgolwe van verskeie enkelsnitte en kort albums, Side A en Side B,
Douvoordag straal soos die eerste lig!
Jattie & Ilse de Beer is die akoestiese duo van die groep Douvoordag. Hulle het destyds saam begin optree vir funksies en troues, en 11
Leer ken vir Mighael en Muller en hou die twee dop
Baie van julle sal hulle ken as die grapmakers van die Facebookblad – PunKop, maar Mighael van der Walt en Muller Brandt loop al ’n
Bottomless Coffee Band – Bodemlose talent en hart
Dit gebeur nie gereeld dat albei partye in ’n huwelik die geleentheid kry om hul drome in die musiekbedryf na te streef nie. Nog minder
Valeska Muller het die wêreld aan haar voete
Valeska Muller het die jaar die musiekwêreld laat gons toe sy haar langverwagte debuutalbum, My Simfonie, in Augustus bekendgestel het. Die professionele sangeres, aktrise, sangafrigter en
GnT – ’n Tonic vir die oor
Die sangduo bestaande uit se stemme pas so mooi by mekaar soos Gin en Tonic. Dit is ook die voorletters van hul name (Gino Prinsloo
Kaleidoskoop – Meer as ’n Dekade van kleurryke musiek
Wat in Jouba Joubert se studentejare begin het as ’n groep vriende wat onder meisiekoshuise se vensters geserenade het, het gelei tot die stigting van