Melanie is vir seker ’n naam om dop te hou in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf. Sy het onlangs ’n beurs deur PACISA (Performing Arts Community in
Etiket: nuwe vrystelling
Corne Louw vier sy beter helfte in nuwe enkelsnit!
“Die liedjie gaan oor iemand wat op breekpunt is. Dan kom daar ’n persoon in sy lewe wat hom opbou en help om weer mens
Marius Lubbe stel eerste musiekvideo vry!
Marius Lubbe het onlangs sy heel eerste enkelsnit, DIS WAT SAAK MAAK, vrygestel en dit is ongelooflik goed ontvang. Dié lekkerluister popliedjie kom uit die pen van
Rooksein tree uit hulle gemaksone met nuwe enkelsnit!
Rooksein maak al opslae vandat hulle in 2018 saam begin optree het. Sedertdien, het dié talentvolle driemanskap vier suksesvolle liedjies opgeneem en op dieselfde verhoë verskyn
EK SPEEL ONS LIEDJIE – Mariska se nuutste danstreffer
Om verlief te wees, is ’n baie vrolike en opwindende tyd in ’n paartjie se verhouding. Dit is ’n fase waarin spesiale herinneringe gemaak word
MIS JOU vertel van verlange – Pierre Nel se nuutste enkelsnit
Met sy nuwe enkelsnit, MIS JOU, bring Pierre Nel die intense emosie van verlange na vore en herinner hy die luisteraar daaraan dat dit menslik
Bly só 21 VIR EWIG saam met Sharoney!
Die talentvolle ster met haar borrelende verhoogpersoonliheid en onblusbare energie, Sharoney, is terug met die eerste enkelsnit en musiekvideo vanaf haar nuwe album wat beslis op elke
Jerry Jamn en Mariné Moffat deel hul harte met SY DAGBOEK
SY DAGBOEK is die splinternuwe enkelsnit van Jerry Jamn en Mariné Moffat. Die musiekvideo is op Hartenbos geskiet en was op 15 Januarie vrygestel. Die
Heidi – Die lang wag is verby!
Eers moes ons nege maande lank wag vir die koms van hierdie sprankelende Vrystaat-meisie (Zastron) met die naam, Marli. Nét om weer nege maande later
Armand Hofmeyr vier eerste dekade van musiek met 10 JAAR album
Dit is moeilik om te glo dat ’n dekade so gou verbygaan en Armand Hofmeyr vier sy tiende jaar in die musiekindustrie met ’n nuwe