Wanneer jy net dink daar’s ’n droogte in die musiekbedryf, kom sak daar ’n sagte bui reën uit en voed ons siele. Dan bring iemand
Etiket: nuwe vrystelling
“Vat my Huistoe” van Gerhard Pace wen harte
Wanneer jou pa op 76 jarige ouderdom nogsteeds die kitaar en mondfluitjie bespeel, selfs al wil die vingers nie meer lekker saamwerk nie en die
Bottomless Coffee Band se nuutste vrystelling is hier!
IS ONS AL DAAR is die splinternuwe enkelsnit van Lourens en Esté Rabé, aka Bottomless Coffee Band. Met dié vars klank bewys hierdie twee net
Elvis en Snotkop saam op die Langpad
Somer is om die draai met die mees onverwagte samewerking wat beloof om ‘n massiewe en opwindende verrassing te wees. Al klink dit onwerklik, stel
Emil Paul en Samantha Leonard span kragte saam.
Emil Paul, The Voice deelnemer, het vroeër vanjaar sy debuutalbum BEGIN NET OOR vrygestel. Dit is nou tyd vir ’n nuwe enkelsnit vanaf die gewilde
Petronel Baard vier die lewe!
Petronel Baard, ’n passievolle kabaretster met ’n strelende storievertellerstem, het oor die afgelope een-en-twintig jaar reeds diep spore in die musiekbedryf kom trap. Haar nuwe
Nicholis Louw – World in Union nou digitaal beskikbaar!
Die bekroonde en veelsydige superster, Nicholis Louw en die uiters begaafde en talentvolle sangeres, Liezel Pieters het gedurende September 2019 ’n hartroerende weergawe van die 1995 PJ Powers en Lady
Dokter toor met hartsnare
Die hart is die orgaan wat bloed deur ons are pomp, wat die suurstof neem na elke sel in ons liggaam. ‘n Orgaan waarsonder lewe
Douvoordag sing oor SKRAPNEL in nuwe enkelsnit!
Die gewilde duo, Douvoordag (Jattie & Ilse de Beer), sing oor geloof, vergifnis en aanvaarding in hulle nuwe enkelsnit wat hierdie week aan radiostasies landswyd uitgereik word.
Emil Paul BEGIN OOR met sy debuutalbum
Emil Paul het bekendheid verwerf toe hy vroeër vanjaar ‘n plek los gesing het in Francois van Coke se span tydens die derde seisoen van die