Lila Swift – GAP-JAAR
Soms is ontvlugting van die werklikheid so nodig soos om ’n gap jaar te neem ná jou matriekjaar, selfs al is dit net in jou
Soms is ontvlugting van die werklikheid so nodig soos om ’n gap jaar te neem ná jou matriekjaar, selfs al is dit net in jou
Die lewe is nie altyd maklik nie, maar met God se genade en genoeg deursettingsvermoë sal jy nie net heel aan die anderkant uitkom nie,
Die boodskap van die opkomende sangeres en liedjieskrywer Jemma Catherine se jongste enkelsnit is hard en duidelik: Dié talentvolle donkerkop het KLAAR GESMEEK. KLAAR GESMEEK
Tydsberekening is alles. Dít is die boodskap van die opkomende popsangeres Chanté sesplinternuwe enkelsnit getiteld TYD. TYD is gepen deur die bekende Suid-Afrikaanse liedjieskrywers, Ampie
Tyd is kosbaar. Dit is iets wat versigtig gebruik moet word, veral omdat elkeen van ons slegs ’n bepaalde hoeveelheid toegedeel is. Elke oomblik, elke
Nadat sy dit reggekry het om plaaslike musiekliefhebbers te bekoor met haar eerste enkelsnit in 2022, is die sanger en liedjieskrywer, Jaid River, terug in
Daar heer tans groot opwinding, want kykNET en World Leisure Holidays het pas aangekondig dat die gewilde akteurs, Werner Coetser (Jacques), asook Eloise Cupido (Rose) van die gewilde telenovela, Diepe
Die sanger en liedjieskrywer Hugh Lynn se splinternuwe enkelsnit getiteld TIPSY VERBY, is ‘n tong-in-die-kies liedjie wat dié musikant se humoristiese kant ten toon stel.
‘n Splinternuwe enkelsnit getiteld DIE DANSVLOER, uit die sangeres en liedjieskrywer Janie Bay, se eie pen het pas die lig gesien. Dié ritmiese popsnit is
Almal wat al die voorreg gehad het om ’n lang en betekenisvolle verhouding te hê, sal saamstem dat dit nie sonder uitdagings en probleme kom