Vernon Barnard se nuwe klank is iets om te hoor.
Vernon Barnard is terug met ‘n splinternuwe klank wat dalk net die sienswyse van Afrikaanse musiek in 2019 mag revolusioneer. Na die vrystelling van sy
Vernon Barnard is terug met ‘n splinternuwe klank wat dalk net die sienswyse van Afrikaanse musiek in 2019 mag revolusioneer. Na die vrystelling van sy
The Unsigned Only musiek kompetisie het onlangs die wenners vir 2019 bekendgemaak. ʼn Somtotaal van $150 000 se kontantpryse word toegeken aan 38 wenners, insluitend die
A Capella is wanneer mense sing en hul stembande as enigste instrument gebruik om musiek mee te maak. Dit sit ook gewoonlik nie in enige
Abel Knobel wat bekendheid verwerf het as lid van NRG, verras behoorlik met sy nuwe enkelsnit DIE WILDERNIS vanaf sy album REFLEKSIES. Dit is nou
Afrikaans is Bakgat en ons gaan gróót op 29 September 2019 in die Sun Arena Time Square (Pretoria) waar van die land se gewildste kunstenaars
‘n Dekade of wat terug het manne soos Theuns Jordaan, Bok van Blerk, en vele ander se rasperstemme die mark kom oorrompel en die weg
Die nuweling Kirsten Richard se heel eerste enkelsnit is pas uitgereik en dit beloof om al die emosies en frustrasies rakende die seer wat dié
One Voice, Suid-Afrika se gunsteling nuwe musiek-evas, het pas hulle eerste album vrygestel en musiekliefhebbers is behoorlik opgewonde oor die vooruitsig om meer van hierdie
Irene-Louise van Wyk is geen vreemdeling in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf nie. Daar word selfs na haar verwys as SA se Meghan Trainor. Oor die afgelope
Die internasionaal bekroonde THE DIRE STRAITS EXPERIENCE is op pad na Suid-Afrika. Die vertoning sal slegs een aand aangebied word en sal plaasvind op 15