Bronz stel langverwagte nuwe enkelsnit vry!
Dit is reeds meer as twee jaar sedert sy haar laaste enkelsnit vrygestel het, maar Bronz is terug en beter as ooit! Die kunstenaar se
Dit is reeds meer as twee jaar sedert sy haar laaste enkelsnit vrygestel het, maar Bronz is terug en beter as ooit! Die kunstenaar se
COFFEE SNOBS, die sangpaar Vernette en Marius Wessels, het reeds in Suid-Afrika bekendheid verwerf met hul sensitief-intelligente lirieke en die intimiteit van hul musikale aanslag.
Daar is ʼn rede waarom Len Muller en Stella die sukses geniet wat hul toekom. Die musiek wat hul maak is rou, eerlik en opreg.
Posduif, die moderne, multikulturele musiekgroep met die unieke naam, het pas hulle langverwagte derde enkelsnit vrygestel. LAAT VAL DIE WATER is reeds besig om soos
“SKEMER gaan oor daardie rou tydperk, net nadat jy iemand verloor het, tussenin wanneer jy nog vasklou aan die skadu’s van herinneringe voordat dit finaal in
“VOICES gaan daaroor om jou drome te volg en die lewe te leef wat jy verdien. Dit moedig jou aan om jouself oop te stel vir
Wanneer Jauni M nie sing nie, bestuur sy en haar vriedin ʼn winkel – Fish2Feet. Jauni M woon in Parys in die Vrystaat saam met
Die uiters talentvolle Len Muller en Stella, is eersdaags in Pretoria te sien vir ‘n eksklusiewe akoestiese optrede – ‘n aand vol mooi, akoestiese, siels-klanke
PACISA (Performing Arts Community in South Africa) is die brein-baba van Roelof Bouwer en Adri Mocke. Hulle het onderskeidelik meer as 15 jaar ondervinding in
Die sangduo bestaande uit se stemme pas so mooi by mekaar soos Gin en Tonic. Dit is ook die voorletters van hul name (Gino Prinsloo