MOVE saam met Reggie Peace!
“2018 was een van die donkerste jare van my lewe. Ek het begin twyfel of ek in die bedryf moet wees. MOVE is geskryf om myself, en
“2018 was een van die donkerste jare van my lewe. Ek het begin twyfel of ek in die bedryf moet wees. MOVE is geskryf om myself, en
Die multibekroonde musikant, Joshua na die Reën, wat in 2014 naam gemaak het met sy selfgetitelde debuutalbum – waarvoor hy verskeie Ghoema-toekennings, ’n Huisgenoot Tempo-
“Tussen die lyne, dis waar jy my hart sal kry.” Met hierdie versreël nooi Jolanda Becker jou uit om die MUSE binne haar- en jouself
Jattie & Ilse de Beer is die akoestiese duo van die groep Douvoordag. Hulle het destyds saam begin optree vir funksies en troues, en 11
Marius Lubbe beskryf homself as ’n openhartige mens met ’n passie en liefde vir musiek. Dié talentvolle musikant sing vandat hy ses jaar oud is en
Dit is nie aldag dat jy soveel musieklegendes saam in een vertrek sal kry nie. Mimi Coertse, Min Shaw, Barbara Veenemans, David Gresham, Glenys Lynne
Die talentvolle ster met haar borrelende verhoogpersoonliheid en onblusbare energie, Sharoney, is terug met die eerste enkelsnit en musiekvideo vanaf haar nuwe album wat beslis op elke
BOMBSHELL, die bekroonde, Oscar-benoemde rolprent oor die Fox News-skandaal, begin hierdie Vrydag (24 Januarie 2020) in plaaslike bioskope draai. Met Suid-Afrika se eie Charlize Theron in een van die
SY DAGBOEK is die splinternuwe enkelsnit van Jerry Jamn en Mariné Moffat. Die musiekvideo is op Hartenbos geskiet en was op 15 Januarie vrygestel. Die
NALEDI – AN AFRICAN JOURNEY is koraalmusiek wat geskryf en getoonset is deur Franco Prinsloo. Die storie gaan oor waagmoed, avontuurlustigheid en towerkuns, en Naledi